www.saschools.co.za

www.boerefort.co.za

 

 

Leiers

HOOFLEIERS 2017

 

 

Van links na regs:  Mnr Dave Pretorius (leiervoog), Caitlin Strydom (Onderhoofdogter), Zandra Janssen (Hoofdogter), Sias Fourie (Hoofseun), Hanthys Venter (Onderhoofseun) en Me Charmain Bezuidenhout.

 

BUDDY BUDDY DAG

 

 

Alma skool se jaarlike Buddy Buddy dag het plaasgevind op 15 Maart.  Ons leiers doen elke jaar hierdie besoek aan Alma skool waartydens elke leier ‘n “buddy” toegeken word om die dag mee saam te spandeer.  Verskeie speletjies word gespeel en die leiers word uitgedaag om soos sommige Alma-leerders in ‘n rolstoel ens. deel te neem.

 

LEIERS - 2017

Zandri Allen

Christian Uys

Cheyanne Trollip

Daniel Ackermann

Somoné Swart

Damien Vollgraaff

Zandra Janssen

Hanthys Venter

Angeline Joubert

Juan Benadie

Caylene Koch

Luke van den Burgh

Elmarie van der Walt

Ettiene van Greunen

Shenice Combrink

Dwight Stoman

Carmien Smal

Christiaan Struwig

Micheala Hassenbroek

Sias Fourie

Caitlin Strydom

Benrich van Nieuwenhuizen

Eben Stander

Werner Schoeman