Visie
“Laerskool Boerefort streef daarna om die voorkeur laerskool in die Moot te wees en ons wil verseker dat ons Boerie lewenswaardes, kennis, onderrig en vaardighede aan die leerder sodanig oorgedra sal word dat die kind sy of haar volle potensiaal sal ontwikkel op akademiese-, sport-, kulturele- en emosionele gebied.”